← Back to all buddies
Portrait of Chanelle Engelbrecht

George, Western Cape

Chanelle Engelbrecht

Hello, ek wil graag vir Chanelle nominees met die bek a buddy. Ek nomineer haar want ek kan sien sy sukkel verskriklik met haar tande. Sy begin al hoe minder en minder eet as gevolg van haar tande. Dit maak my hartseer om te sien dan iemand so kan sukkel dit vat haar tot en met n uur of twee om haar kos te eet en dan is dit net sekere kosse wat sy kan eet. Sy het baie baie min tande oor en daar is net 9 van haar tande wat die bietjie kos kan fyn kou. Haar tande wat sy supposed is om agter te he is oop tot op die senuwee en dit maak dat sy un soveel pyn is wanneer sy klaar geeet is. Sy sukkel om werk te kry want mense beoordeel haar oor dit en dit kraak haar so af dat sy elke keer by n onderhoud sal uit stap en huil. Sy is 20 jaar oud en ek dink dat sy die baie nodig het dis sal haar lewe heeltemal verander.