← Back to all buddies
Portrait of Nandi Labuschagne

George, Western Cape

Nandi Labuschagne

Beste span. As ek terug kyk na fotos ,het ek altyd sommer oopbek ge skater lag.... op 57 is my lag al ń paar jaar gesteel. In 2020 het ek my een voortand ook verloor, en dra ń plaatjie, maar my mond lyk skeef as ek lag,... my byt is nie reg nie. Miskien is ek gelukkig en kan weer lag. Groete Nandi